-
Welkom by Die Skommelstoel
'n Geskenkwinkel in die hartjie van die Kalahari.
-
Oor Die Skommelstoel
Die Skommelstoel bestaan sedert 1995. Ons het aanvanklik begin deur mosterd, slaaisouse en konfytjies te verkoop.
Die doel:
Oulike bekostigbare geskenkies.
Uitsoekvoorraad van verskaffers dwarsoor Suid Afrika word aangekoop, hetsy van invoerders, enterpreneurs of van ander kunssinnige mense.
Die verskeidenheid is groot en ons poog regtig om geskenke in verskillende prysklasse te dek, daarom hou ons ook kleiner dekoritems aan.
-
Wat is te kry by Die Skommelstoel:
Kombuis
Te ete/Drinke
Badkamer
Vir Baba
- Erdeware
- Resepteboeke en -leêrs
- "Pottery" koffiestelle
- Rooibostee
- Koffie
- Braaisout
- Tuisgemaakte lekkernye soos fudge, nougat ens.
- Konfyte
- Lekkers met n outydse aanslag soos suiker-klontjies, drop, lieflekkers
- Kapstokke en handoekreëlings
- Handoeke
- Verskeidenheid linen mists, lyfpoeier, aromaties olies, handeroom en sepies
- Tissuehouers van metaal en materiaal
- Gebreide pantoffels met hekelblomme
- Drawerliners en lekkerruiksakkies vir die kas
- Albums
- Gehekelde borslappies en skoentjies
- Baby Mist
- Teddiebere
- Gebreide muise, koeie en ander sagte speelgoed
Stoep
Mans
Aluminium
Houtprodukte
- Muurrakkies
- "Cow-bells"
- Muurborde
- Ysterklokke en -hake
- Verskeidenheid kunsblomme
- Metaalhouers
- Knipmesse
- Muurborde vir die kroeg
- Dekoratiewe motorreplikas
- Voorskote
- Kaasborde
- Wyn- en yshouers
- Vase
- Slaailepels en slaaibakke\
- Kandelare
- Suikerlepels en bottermessies
- Skinkborde
- Reseptehouers
- Houtharte
- Houtblokkies met woorde
- Deurstoppe
- Brood- en kaasborde
- Snyborde
Materiaal
Papier
Vir die muur
- Kussings
- Skinkbordlappies
- Servette
- Serpe
- Geestelike boeke
- Plekmatjies
- Handgemaakte kaartjies
- Geskenksakke en lint
- Servette
- Houtwoorde
- Canvasses
- Fotorame
- Horlosies
En vele meer...
-
Waar is Die Skommelstoel
'n Geskenkwinkel in die hartjie van die Kalahari.
Mopanilaan 11
Posbus 1142
Kathu
8446
Besigheidsure
Maan - Vry 10:00 - 17:00
Sat - 10:00 - 12:00
-
Kontak Die Skommelstoel
'n Geskenkwinkel in die hartjie van die Kalahari.
Tel: 053-723 2619
E-pos: verkope@skommelstoel.co.za